Ek Sorg Altyd Dat Ek Van Di Maalvleis In My Vrieskas Het. Ek Maak Die Groot Hoeveelheid Aan En Verdeel Dit In 5 Porsies. Daarmee Kan Jy Dan Lasagne, Herderspastei, Gevulde Aartappels En Spaghetti Bolognaise Maak, En Dit Selfs As Vulsel Vir Die Pizzas Gebruik.